Local newsNews

Video: SA Jagters skietdag

Die Suid-Afrikaanse Sport en Jag Federasie, Mpumalanag tak bied hul jaarlikse span skietdag op 19 September by die Driefontein Skietbaan aan.

Hierdie is ’n ideale geleentheid vir spanbou en besighede en privaat persone kan soveel spanne inskryf as wat hulle wil.

Gewere en ammunisie word verskaf om te verseker dat almal ’n gelyke kans het.

Vir navrae en besprekings, bel Quintin by 083 627 7994 or Raven by 082 750 3058.

• Driefontein skietbaan is sowat 30km uit op die Lospkoppad.

• ’n Video waar mnr. Dawie Roberts (een van die organiseerders) verlede jaar geskiet het op ’n bewegende buffelteiken:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button