Local newsNewsUpdate
Opvolg: Prokureur opgespoor
Erhard Taljaard, bekende Middelburg prokureur, is opgespoor.
Minette Harmse, wat as woordvoerder vir die familie opgetree het tydens sy verdwyning, kon nie verdere besonderhede gee nie behalwe om te sê dat hy “opgespoor en ongeskonde” is. Sy het die gemeenskap bedank vir almal se hulp en gebede.
Mnr. Taljaard is vanoggend (Woensdag) as vermis aangemeld toe hy nie by die werk opgedaag het nie.
Lees verwante stories hier:
Nuusflits: Bekende prokureur vermis
Breaking News: Man from Nasareth missing
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



