EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Video: ‘n Familiebesigheid
Olifants River Lodge is 'n familiebesigheid! Barrie en Thea Viviers het in Desember 1985 Olifants Hotel (soos hy daardie tyd bekend gestaan het) gekoop en is nog steeds die eienaar daarvan.
Sy seun, Pierre, het sewe jaar gelede aangesluit as direkteur. Pierre se vrou, Priscilla, is betrokke in die bemarkingsafdeling wat die konferensie kwotasies hanteer.
Die ander twee seuns, Ettiene en Marcel, is ook betrokke by die ontwikkeling van die geboue en gronde.
Barrie en Thea spog met vier kleindogters en twee kleinseuns.
Lees meer en sien nog ‘n video hier:
Video: Olifants River Lodge Vier 30ste




