Local newsNewsUpdate

Opvolg: Datsun nou langs rivier

Rassie en Janetta Erasmus het gaan uitspan. Die egpaar se verweerde Datsun het toe nie die langpad aangepak nie, maar eerder reguit gery na een van die rustige skadukolle onder 'n akkerboom langs die Klein Olifantsrivier.

Weg van enige besighede en weg van sypaadjies.

Lees vorige berigte:

Opvolg: Rassie sit voor kleuterskool

Video: Egpaar nou in Joubertstraat

Gewets uit die Datsun

Video: Patrys Woensdag uit motor gered

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button