NewsSchools

Video: Groentjies in die ‘Army’

Wat het "bootcamp" en die "Army" in gemeen?

As jy wil weet, moes jy Dinsdagaand by Hoërskool Kanonkop se groentjiekonsert gewees het met die “Army” as tema!

‘n Video wat wys hoe Kanonkop se graad agts kan sing en dans én die tradisionele skreeusnaakse: “Saai die Waatlemoen” aan die einde van die aand saam met mnr. Pieter de Lange, kan hier gesien word:

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button