Local newsNews
Piet Wolmarans oorlede
Mnr. Piet Wolmarans, wat vir elf jaar verkoopsbestuurder was by MAN Bus&Truck Services, is Vrydagoggend 06 Februarie, na ’n operasie oorlede in die Pretoria Oos Hospitaal.
Die begrafnis is Donderdag, 11:00, uit die Hervormde Kerk Noord, Kanonkop gemeente.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



