Daar word beweer dat die twee in November 2014 vir Marcus Muller van sy Sony Xperia ter waarde van R7 500 beroof het.
Majola is op R500 borg vrygelaat, terwyl Botha steeds in aanhouding bly omdat hy glo vir ‘n ander saak gearresteer is.
Hulle sal weer in Februarie in die hof verskyn, wanneer Botha moontlik ‘n pleit gaan indien.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



