'n Skok video wat wys hoe 'n dronk man talle skote na die kop van 'n kuiergas van Tracers skiet, wys duidelik hoe naby dié berugte kroeg aan 'n bloedbad was.
Nick van der Westhuizen wat Donderdag in die hof verskyn het op verskeie klagtes wat verband hou met wapen nalatigheid.
Op die video kan gesien word hoe mnr. Jakes Joubert, die skieter – mnr. Nick (Nicolaas) van der Westhuizen – katswink slaan toe ‘n dronk Van der Westhuizen skielik ‘n wapen op hom trek.
Foto 3: Mnr. Jakes Joubert mik ‘n hou na Van der Westhuizen wat hom grond toe stuur.
Foto 2: Hy pluk skielik sy wapen uit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!