Local newsNews
VIDEO: Babatjie in noodvlug
’n Driedae oue baba dogtertjie is Dinsdag met die ER24 helikopter by Midmed opgepik en oorgeplaas Unitas toe.

Observer joernaliste Gerhard Rheeder en Jana Boshoff was op die toneel en hulle verslag word nie net op ons webblad gebring nie maar ook volledig in vandag se Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



