Local newsNews

Francois verloor kankerstryd

Francois van den Heever (60) is op 4 Julie 2014 in die Wilgers Hospitaal oorlede, na ’n lang kankerstryd.

“Francois, ons gaan jou mis, jy het die stryd van die siekte gestry totdat jou tyd hier op aarde voltooi was.

Ons sal jou altyd onthou vir iemand wat almal van raad bedien het. Jou plekkie is nou leeg maar ons sal jou nooit vergeet nie.

Hy laat sy vrou Annita, kinders, familie en vriende agter.

Die gedenkdiens vind plaas op Woensdag 9 Julie 2014, om 10:00, uit die NG Suid Kerk.

Vir enige navrae bel Loraine Louw by 083 667 7689.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button