Local newsNewsUpdate
Blouvalk flous lesers
Lesers is lekker uitgevang met die Izinkwe kompetisie wat verlede week aangebied is en waar lesers ’n voël moes identifiseer.
Behalwe vir twee lesers het almal verkeerdelik geraai dat dit ’n visarend is.
Dawie Kleynhans is die wenner en die voël was natuurlik ’n blouvalk (Elanus caeruleus). Hy wen ’n naweek by die mooi Izinkwe oord.
Lesers wat die oord wil besoek kan 0792083052 bel vir navrae en besprekings.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



