Local newsMunicipalNews

Ruby in vlamme

Ruby River Resort naby Groblersdal het oor die langnaweek gedeeltelik afgebrand.

Die gewilde oord, op die bank van die Olifantsrivier, was vol gaste toe die brand ontstaan het.

Volgens Chris van der Walt, een van die gaste, het die brand om en by 04:00 begin.

Die vlamme is eers na 08:00 onder beheer gebring.

Die restaurant, kroegarea en drie chalets het in die slag gebly.

Lees meer oor die voorval in Vrydag se uitgawe van die Middelburg Observer asook Die Daller.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

One Comment

  1. You have the monopoly on useful innromation-aref’t monopolies illegal? ;)

Back to top button