EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Bosveld makietie

Hoërskool Kanonkop se jaarlikse Bosveld Makietie word vanjaar op 7 Junie gehou met die bekende grapjas, Jammies Jamneck, wat almal se lagspiere sal prikkel.

Die sanggroep, “Hoot-A-Anny” sal sorg vir Country musiek sodat daar tot laatnag geskoffel kan word.

Kaartjies beloop R150 per persoon, wat ‘n driegang maaltyd insluit (kontankroeg beskikbaar).

‘n Wildsveiling en gelukkige trekkings sal ook deel van die vermaak uitmaak.

Kaartjies is by die skool beskikbaar by 013 245 2060.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button