Local newsNewsUpdate

Seun word vermis

'n Leerling van Laerskool Middelburg is Donderdagoggend as vermis aangemeld. Die seun is gevind en is veilig terug by sy huis.

Volgens inligting is Stephan Breytenbach (13) die laaste keer gesien toe hy om 07:30 by die skool afgelaai is.

Sy tas is steeds by die skool, maar hy het nooit vir klas opgedaag nie.

Stephan is sowat 1,5m lank met ligbruin hare wat korter geskeer is as op die foto.

Indien iemand hom gewaar kan hulle vir Bernard bel by 082 769 0227.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button