EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Gereformeerde Kerk Middelburg-Noord Bied Gholfdag aan.

Middelburg-Noord Gereformeerde Kerk bied aa

Gholfdag by Middelburg Country Club 2 Mei.

Die fomaat van die dag is 2 Ball Better Ball Scramble Drive.

Kostes vir die Borg van ‘n putjie beloop R3000 en indien u 1 (een) 4 bal inskryf dan beloop die bedrag R3500.

Kostes daarna per 4 bal inskrywing beloop R800 wat ‘n halfweg ete insluit.

Die kostes is betaalbaar voor of/op 15 April 2014.

Kontak persoon vir meer inligting of besprekings vir ‘n putjie:

Esti Coetzee

083 440 3811

013 243 0443

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button