Local newsNewsUpdate
Vrou verloor vierling
Die meisie wat met ‘n vierling swanger was het haar kinders verloor. Cindy Champer (18) het Donderdag begin bloei en is Vrydag in die Middelburg Hospitaal opgeneem nadat ‘n sonar gewys het dat nie een van die vierling se hartjies klop nie. Cindy sterk tans by die huis aan. Haar ma, Charlotte, sê dat haar …
Die meisie wat met ‘n vierling swanger was het haar kinders verloor.
Cindy Champer (18) het Donderdag begin bloei en is Vrydag in die Middelburg Hospitaal opgeneem nadat ‘n sonar gewys het dat nie een van die vierling se hartjies klop nie.
Cindy sterk tans by die huis aan.
Haar ma, Charlotte, sê dat haar kind die miskraam op die oomblik baie sleg vat.
“Daar het ‘n vrou met ‘n baba by ons kom kuier. Sy wou nie eers na die baba kyk nie.” sê sy.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



