CrimeLocal newsMunicipalNews

VIDEO: Dwelmhuise soos paddastoele

Videomateriaal van ‘n huis in Blackmorestraat is hierdie week aan die Middelburg Observer verskaf. En alles wat jy nodig het is daar op die spyskaart Cat, coke, crystal en rocks. In een van die videos hoor jy hoe ‘n man verduidelik dat die rocks so groot soos jou oogballe is. “And its good quality, as …

Videomateriaal van ‘n huis in Blackmorestraat is hierdie week aan die Middelburg Observer verskaf.

En alles wat jy nodig het is daar op die spyskaart Cat, coke, crystal en rocks.

In een van die videos hoor jy hoe ‘n man verduidelik dat die rocks so groot soos jou oogballe is. “And its good quality, as jy hom gevat het p**s hy jou” verduidelik die “verkoopsman” verder.

Op nog ‘n video wys ‘n Kleurling man sy tatoeërmerke vir omstanders.

 

Hy spog dat hy in die tronk was en deel van die 28 bende is.

•Die kopers, twee blanke mans, is intussen vir dwelmbesit gearresteer. Hul identiteite is nie bekend gemaak nie.

•Om na die gesprekke te luister gaan na www.mobserver.co.za.

jana@mobserver.co.za

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

2 Comments

  1. Ek voel of ek persoonlik die skuim kan uitroei wat ons kinders se lewens neem en verwoes met die dwelms. Ek is bereid om die res van my lewe in die tronk te sit daar voor.

  2. Mena Moet dieper kyk as die dwelmhuise,as almal dit west, woe word Belton vir die instandhouding en beskerming van dit.Dalk Moet mens undercover gain en met die uitwissing begin van die verspreiders en hull tenants.

Back to top button