News
-
Man dood, ma en kind ernstig beseer ná Toyota-botsing op N4
Local news’n Man is gisteraand dood nadat hy vermoedelik ’n U-draai op die N4 gemaak het en teen ’n ma en…
-
Gemeenskapsvergadering vir Kanonkop kiesers ’n belangrike een
Local newsKanonkop se wyksraadslid, die DA se Helda de Klerk, nooi alle geregistreerde kiesers om vanaand (18 Oktober), ’n gemeenskapsvergadering by…
-
Video: Damian begrafnis
Local newsDie vierjarige Damian Horsford wat op 8 Oktober weens hartprobleme gesterf het, is Vrydag begrawe.
-
Video: Miljoene liters water verlore met pyp wat bars
Local newsMiljoene liters water is verlore nadat ’n pyp Sondag in die vroeë oggendure in Beyers Naudéstraat gebars het.
-
Support Water Shortage South Africa
Local newsExcept for your cooperation by saving water, you can support Water Shortage South Africa (WSSA) by making donations to:
-
(Video) – Voertuig tussen trokke vasgedruk
Local news’n Voertuig is tussen twee trokke vasgedruk in ’n ongeluk Woensdagaand op die hoek van Sondagsrivier- en Mandela rylaan.
-
-
Boemelaar beskuldig van afloerdery
Crime’n Boemelaar, wat amok gemaak het by ’n inkopiesentrum, se familie vertel dat hulle in vrees leef vir hom.
-
Dorp staar waterkrisis in die oë
Local news’n Dreigende waterkrisis staan Middelburg in die gesig met die dam wat amper weekliks met ’n persent daal. Waterbeperkings sonder…
-
Van skrootwerf na dwelmplaas
Crime’n Dwelmverslaafde wat by die selfde halfweghuis as Angel Jordaan vir verslawing behandel is, het dié week skokonthullings gemaak oor…
-
Verkeersdepartement wéér in spervuur weens magsmisbruik, aanranding en crimen injuria
CrimeDie Middelburg verkeersdepartement is weer in die spervuur na twee skokvoorvalle van magsmisbruik waaroor die slagoffers dié week openhartig gepraat…
-
1976 Rooies matrieks hou reünie
Local newsDie HTS Middelburg matrieks van 1976 hou op 29 Oktober reünie.











