News

  • Rugby-blits vang boef wat leerling roof met mes

    Crime

    Lede van die publiek het verlede Woensdag gesorg dat twee rowers se turf sit, nadat hulle ’n leerling van HTS…

  • Skoolseun steek 14-jarige met mes

    Crime

    ’n Seun in Belfast Akademie skoolklere het ’n leerling van Platorandskool Dinsdagmiddag met ’n mes in die maag gesteek vir…

  • Nuusflits: Miljoene geroof in transitoroof

    Crime

    Plofstof en automatiese masjiengewere is vanoggend gebruik in ’n transitorooftog op die Vaalkranspad (Vandyksdrif), naby die Goedehoopmyn, waar moontlik R30…

  • Vermaak se begrafnis die naweek

    Local news

    Die begrafnis van die Suidoos-Transvaalse rugbylegende, Fanie Vermaak, is hierdie Saterdag.

  • Video: Baie water is op pad

    Local news

    Baie water is op pad na die Middelburgdam. Boere in die Hendrina omgewing sê die Klein Olifantsrivier, wat die dam…

  • BREAKING NEWS – Plane crashes at Botshabelo

    Local newsBreaking News

    A plane just crashed at Botshabelo, 10km outside Middelburg.

  • NUUSFLITS – Vliegtuig val by Botshabelo

    Local news

    ’n Vliegtuig het so pas geval by Botshabelo digby Middelburg.

  • VIDEO: Stofstorm voor die reën

    Local news

    ’n Geweldige stofstorm het gisteraand se reën op Middelburg voorafgegaan.

  • Sanger getuig oor huisbraak, wapen teen baba se kop

    Local news

    Die bekende Gospelgroep, Duis: Lig het Sondag die harte aangegryp met hul vertoning by Corpus Christi se oggenddiens, waartydens die…

  • Hart eis Fanie Vermaak

    Local news

    Sekerlik die sterkste voorryman wat sy rugby vir die destydse Suidoos-Transvaal gespeel het, Fanie Vermaak, is vanoggend by sy huis…

  • Movember halfmarathon

    Community galleries

    Die Movember halfmarathon Saterdag vanaf die Kees Taljaard Stadion is aangebied deur die Rooies Atletiekklub en die Middelburg Marathonklub.

  • And the world will live as one…?

    Crime

    “You have to kill the Tutsis, they’re cockroaches” - Rwanda radio in 1994.

Back to top button