Local newsNews

Hart eis Fanie Vermaak

Sekerlik die sterkste voorryman wat sy rugby vir die destydse Suidoos-Transvaal gespeel het, Fanie Vermaak, is vanoggend by sy huis in eMalahleni oorlede, nadat hy lank hartprobleme gehad het.

Vermaak sal veral onthou word vir die 1980 Curriebeker halfeindstryd op Loftus Versfeld teen Noord-Transvaal, toe hy sy teenstander so opgekeil het, dat die haker, Richard Cooke, tien vaskoppe kon haak teen die Springbok Willie Kahts.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button