News
-
VIDEO: Dominee vertel van skote
CrimeVerskeie inwoners wat naby die Dennesigdammetjie bly, het laat weet dat hulle laasnag skote gehoor het.
-
Man vermis – familie rasend van bekommernis
Local newsJohan Grobler se vriende en familie is rasend van bekommernis. Volgens sy vriendin, Daniélle Briel, is hy Vrydag laas in…
-
Lyk tussen riete is ’n Mosambieker
CrimeDie man wat vanoggend dood gekry is tussen die Dennesig en Kanonkop woonbuurtes was ’n Mosambieker.
-
Nuusflits: Lyk tussen riete gekry
Crime’n Man se lyk is vanoggend tussen die riete by die Dennesig dammetjies, aan Kanonkop se kant, gevind.
-
Huis van gruwels – Ouers wat eet terwyl honger kind kyk bly in aanhouding
Local news’n Agtjarige meisie is met bebloede boude sonder onderklere gevind terwyl haar nege maande oue boetie se doek vol bosluise…
-
Adv. Robert Molokoane se betoog
CrimeAdv. Robert Molokoane het gesê dat die hof nie moet vergeet dat 'n jong lewe in 'n kis gesit en…
-
Gibbs vra vir korrektiewe toesig
CrimeAdvokaat Wayne Gibbs, wat namens Willem Oosthuyzen optree, het die hof gevra om drie jaar korrektiewe toesig te oorweeg as…
-
Adv. Basson se betoog
CrimeAdv. Org Basson, wat vir Theo Jackson optree, het gesê dat dit nie vir hom nodig is om die hele…
-
Adv. Gibbs begin met betoog
CrimeAdv. Gibbs het gesê dat hy dit wil duidelik stel dat die minimum vonnis nie in hierdie saak van toepassing…
-
Mlotshwa ‘Ek het herstel en is ‘n sterk mens’
CrimeVictor Mlotshwa vertel van sy lewe na die doodskisvoorval.
-
Victor Mlotshwa getuig oor hoe doodskissaak hom geaffekteer het
CrimeDie doodskisslagoffer is nou in die getuiebank om vir strafverswaring te getuig.
-
‘Ek berou dat ek hom nie polisiestasie toe gevat het nie’
CrimeAdv. Org Basson is tans besig om vir Theo Jackson te ondervra oor sy persoonlike omstandighede soos deur die proefbeampte…








