Local news

  • Update: ‘Oaks Centre gang’ in court

    CrimeUpdate

    Eight men who all claim to reside in Mhluzi, arrested in the Oaks Centre in January, appeared in the Middelburg…

  • Opvolg: Menseregtekommissie gryp in

    Crime

    Die Menseregtekommissie gaan 'n intensiewe ondersoek doen na die dood van me. Bets Claassen en mnr. Pieter Wahlstrand.

  • Dankie vir die oproep maar… ‘Ons hoor niks van polisie’

    Crime

    Vier jaar na die dood van Julie Cruse is daar steeds talle vrae waarop 'n gesin nie antwoorde kry nie.

  • Brothers accused of robbery

    Crime

    Two brothers from Extension 4 in Mhluzi appeared in the Middelburg court on a charge of robbery.

  • Vier moorde in een week

    Crime

    Vier jaar gelede is daar vier mense, waaronder 'n vyf maande oue baba vermoor, maar hul moordenaars loop steeds vry…

  • EFF to the rescue

    Local news

    Everyone hates it when the lights go out, but Madala Lucas Malandule has an even bigger reason to.

  • Twee vas oor geveg by Dros

    Local news

    Twee tiener seuns is gearresteer en aangekla vir opsetlike saakbeskadiging na 'n geveg by Dros in Walter Sisulustraat Sondagaand.

  • Opvolg: Vermeende leeustropers betrap

    Crime

    Drie verdagtes is vasgetrek met leeukoppe en -pote wat moontlik verbind kan word met die voorval by Stockpoort waar twee…

  • (Nuusflits) Grafiese Inhoud: Hond vermink vir moetie

    Crime

    ’n Engelse bulhond is verwurg en sy geslagsdeel afgesny. Daar word vermoed dat die geslagsdeel vir moetie gestroop is.

  • Kieries en wiele loop saam soos brood en jêm…

    Community galleries

    Die Middelburg SAVF Kieries en Wiele dag was 'n weergalmende sukses!

  • Body found found in the veld near Dennesig

    Crime

    The body of an unknown man was found in the veld near Dennesig.

  • The DA and FF+ list

    Local news

    Today marked the deadline for political parties, contesting the local elections, to submit their final candidates lists.

Back to top button