Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleNews galleries

Gallery: Buitelewe Skou dié naweek!

Die Buitelewe Skou is hierdie naweek by De Voetpadkloof en jy kan nie bekostig om hierdie geleentheid mis te loop nie!

Buiten meer as 100 uitstallers, kan jy jou 4×4 bestuursvernuf ten toon gaan stel by die 4×4 baan, of ’n draai gaan maak by die boogskietbaan.

Die Olifantsrivier Boogskietklub het die De Voetpadkloof Buitelug boogskietbaan presies ’n jaar gelede ingelyf en nooi die gemeenskap om hulle gedurende die baan te kom ontmoet.

Die skou is Saterdag vanaf 08:00-19:00 en Sondag tussen 08:00-15:00 oop.

Vir enige navrae rakende die 4×4-dag, bel mnr. Okkie van Wyk by 083 638 0379 of mnr. André de Clerk by 082 322 5538.

Vir algemene navrae rakende die skou, bel 013 245 8500.

• ’n Volledige berig oor die Buitelewe Skou, alles wat op die 4×4 baan gaan gebeur en die boogskietklub, kan in die Vrydag uitgawe van die Observer gesien word.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button