Community galleriesGalleries
Paddabeentjies by Dennies verwelkom
Laerskool Dennesig het hul nuwe Graad 1's met ope arms verwelkom met ’n klein seremonie in die saal waar kindes elk ’n Graad 1 blakie, pennesakkie en kussing ontvang het.

Oudergewoonte was die beheerliggaamslede ook daar om die nuwe gesiggies welkom te heet.
Na die verwelkoming in die saal is die Graad 1’s almal na hul nuwe klassies waar daar dadelik begin inkleur is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



