Community galleriesGalleriesSchools galleries
Video: Wonder bo Wonder by Middies
As jy nou ’n kaleidoskoop van kleur, talentvolle dansers en akteurs, sowel as ’n lekker storie wil sien, dan is Hoërskool Middelburg se Wonder bo Wonder-blyspel net vir jou! Kry dus nog vandag jou kaartjie vir vandeesweek se vertonings.

Middies video:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






















