Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle
’n Melodrama met skop!
Van Tina Turner tot die Rocky Horror Picture Show was te siene by die Melodrama-produksie by Hoërskool Kanonkop.

En die talentvolle Middelburgers het gesorg dat Melo2015 “Simply the Best” was.





























