Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleNews galleries
Video: Mej. en mev. Middelburg 2015
Mej. en mev. Middelburg 2015 is Saterdag tydens ’n spoggeleentheid by Riverside gekroon.

Die tema was “Mardi Gras” en wat ’n vertoning was dit nie!
Die foto’s van die kroning sal in die Middelburg Observer verskyn.
























