GalleriesSchools galleries
Laerskool Middelburg 110de verjaardag
Laerskool Middelburg vier vanjaar sy 110de verjaardag. Om dié geleentheid op gepaste wyse te vier, het elke leerder verlede Vrydag deelgeneem aan die Koedoekop "Cake Boss" kompetisie.

Kolwyntjies is na hartelus versier, waarna die hele skool se rugbyveld in ‘n piekniekterrein omtower is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!























