EntertainmentLifestyle

Sjefs weer by Pizza Uitdaag

Twee van Thyme Out Coffe Lounge se sjefs, CJ en Annette Smit, is wéér finaliste in die “Global Pizza Challenge”. Die finaal (Cook Off) is Donderdag, 5 Mei, vanaf 10:00 tot 13:00 by die Gallagher Konferensiesentrum.

Sjefs CJ was reeds in 2013 en 2015 ’n finalis waar hy voorheen deelgeneem het.

Volgens hom is dit “maar taai en baie mededinged, want ’n mens kompenteer vir die titel vir die beste pizza in Suid-Afrika.

Die sjefs was ook deel van die “Op die Spyskaart” program op die Dstv kanaal 147, en kan nie wag vir die volgende uitdaging vat voorlê nie.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button