EntertainmentLifestyle
Dewald Wasserfall kom optree
Die bekende sanger, Dewald Wasserfall, tree op 6 Mei, om 19:00, in die Lighuis Kerk (hoek van Sondagsrivier- en Pongolastraat) op.
Kaartjies beloop R80 vir volwassenes en R40 vir laerskoolkinders (voorskoolse kinders gratis).
Verversings sal te koop wees.
Vir navrae en besprekings, bel Dobbie by 082 872 5330 of die NG Kanonkop Kerkkantoor by 013 282 4433.



