EntertainmentLifestyle

Voëlseksdag gehou

'n Voëlseksdag word weer op 11 Februarie by Afri se perseel gehou.

Die bekende dr Chris Kinsley gaan telers weer bystaan om hulle voëls se geslag te bepaal, terwyl hy ook op versoek mikroskyfie-inplantings sal doen.

Die voëlseksdag begin om 8:00 en Cois kan by 072 3977 917 gebel word vir navrae.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button