Koppiestraat kinders se Kerswense
Die kinders van Koppiestraat het aan Kersvader briefies geskryf waarin hulle vir hom vra om vir hulle 'n geskenkie te bring vir Kersfees.
Die geskenkies varieer van doeke tot selfone en kitaarlesse en mens se hart kan nie help om sag te word vir hierdie kindertjies se wense en hoe hulle dit skryf nie.
Indien jy voel dat jy bereid is om van hierdie kindertjies se wense waar te maak deur of ‘n geldjie of geskenkie te gee, kontak gerus vir Frances Davies by 082 375 4997.
• Die projek is geloods by die Liggieshuis in Dahliastraat 24.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!











