EntertainmentLifestyle

Hannelie wen lekkernye

Hannelie Ludik was die wenner van die Rusoord op Belfast se gelukkige trekking as deel van hul jaarlikse gholfdag.

Liesel Schreiber het ‘n mandjie met allerlei lekkernye en tuisgemaakte konfyte in ‘n geskenkpak opgemaak en geskenk vir die Rusoord. As voorloper tot die gholfdag het die inwoners van die Rusoord kaartjies vir die geskenkpak verkoop om hul fondse te versterk.

Vele Middelburgers het ook van die kaartjies gekoop en me. Ludik (van L’Detz) was die wenner van die geskenkpak (wat meer as R400 werd is).

• Rusoord wil graag almal wat kaartjies gekoop het van harte bedank.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button