EntertainmentLifestyle
Adam Tas tree hier op
Die alombekende Adam Tas tree Vrydag (vandag) by die DLU Saal in Groblersdal op om 18:30 vir 19:00.

Kaartjies is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kontak Rileen by 071 360 5433 of Monique by 079 886 3144 om jou kaartjie te koop om teleurstelling te voorkom.



