EntertainmentLifestyle
Middies-kultuur sorg vir luide applous!
Middies Got Talent was hierdie jaar weer eens ’n reuse sukses. Leerlinge het die gehoor vermaak met hulle sang-, drama-, klavier- en sangtalent.
Hulle kon in kategorieë soos dans, sang, instrumentaal, drama, kuns, fotografie en skrywers. Die wenners is beloon in harde kontant vir hul talent en harde werk.
“Met sulke talent kan Middelburg nie wag vir die volgende Middies Got Talent nie.”






