EntertainmentLifestyle

Adam Tas kom

Die alombekende Adam Tas tree Vrydag, 5 Junie, by die DLU Saal in Groblersdal op om 18:30.

Kaartjies is teen R150 per persoon beskikbaar. Kontak Rileen by 071 360 5433 of Monique by 079 886 3144 om jou kaartjie vroegtydig te koop om teleurstelling te voorkom.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button