EntertainmentLifestyle
Koop kaartjies vir Gala-aand
Kaartjies vir die Classic Clash Gala-aand is nog beskikbaar by Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg.

• Datum: 7 Mei 2015
• Tyd: 18:30 vir 19:00
• Plek: Banketsaal
• Spreker: Pieter Rossouw
• Seremoniemeester: Bennie Fourie
• Kaartjiepryse: R200 per persoon of R2000 vir ‘n tafel van 10.



