EntertainmentLifestyle
Nataniël kom Groblersdal toe!
Die immergewilde Nataniël tree op 23 Junie by die Hervormde Kerk in Groblersdal op.
Kaartjies is beskikbaar by die skool (013 262 2049) of Lynnette (083 302 9990)
Maak seker dat jy jou kaartjie kry om teleurstelling te voorkom!



