Video: Botma skuldig
Die moord op ’n bekende Middelburgse sakeman het vanoggend ’n nadraai gehad, toe sy vrou in die hooggeregshof verskyn het.
Me. Ronel Botma het verskyn na die moord op haar saamblyman, mnr. Tizziano Ciciliato, by hul Totiusstraathuis op 4 Februarie 2013.
Die saak is teen laat Maandagmiddag nog voortgesit en dramatiese getuienis word verwag, onder andere van verbale en fisiese teistering.
Lees Opvolg: Ronel Botma moes glo vurkhyser hang
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



