EntertainmentLifestyle
Arnot bederf SAVF Tehuis
Die Arnot VLU-lede het die senior burgers van die SAVF Tehuis vir Bejaardes bederf met allerlei lekkernye.
As deel van hul “Ons gee Om”-projek vir die jaar, het die tak ook ‘n tjek aan die tehuisbestuurder, mnr. Johan Bosch, oorhandig.



