EntertainmentLifestyle

Reg rondom die wêreld

Pak jou mandjie en gaan kuier gesellig saam by Hoërskool Kanonkop se revue, "Around the World in 180 minutes".

Die revue is op 23 en 24 Oktober (beide is mandjie-aande) vanaf 19:00 en beloop R60 per persoon.

‘n Besondere repertoire sal gelewer word met liedjies uit Suid-Afrika en ander lande van regooor die wêreld, soos: “Ons vir jou, Suid-Afrika!”, “Skokiaan in Africa”, “Waka Waka”, “Budapest”, “Don’t cry for me Argentina”, “Sun of Jamaica”, “Party in the USA”, “Buffalo Soldier” en “Mexico”.

Vir navrae en besprekings, bel die skool by 013 245 2060.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button