EntertainmentLifestyle
Dit is weer kleredag!
Die maandelikse kleredag aan huis van me. Mandy Pretorius, word dié maand op 16 Oktober om 11:00 gehou.

• Me. Pretorius verhuis eersdaags en sal die kleredae vanaf Novembermaand by Suidstraat 42 gehou word.
• Sy is tans besig met reëlings vir ‘n groot kerspartytjie vir 70 minderbevoorregte kinders.
Persone wat betrokke wil raak of geskenkies wil borg, kan haar bel by 083 591 0011.



