EntertainmentLifestyle

Rooies hou gholfdag

Altesaam 152 gholfspelers was deel van HTS Middelburg se jaarlikse gholfdag by die Middelburg Buiteklub.

Die dag is gehou ten bate van die Rooies se fonds vir behoeftiges.

Die skool wil die borge bedank wat gesorg het dat die dag ‘n sukses kon wees.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button