EntertainmentLifestyle

Teddiebeer teepartytjie

Die bekende sangeres, Sonja Herholdt, is vanjaar te sien by die jaarlikse Teddiebeer Teepartytjie.

Die funksie word op 23 Augustus vanaf 12:00 by die Hartlandsaal (Pienaardam) aangebied. Die jaar is die tema “Reg rondom die wêreld” en die tafels gaan so gedek word.

Toegang is R110 per persoon, plus nie-bederfbare voedsel of ‘n teddiebeer.

Drie organisasies word vanjaar ondersteun, die “Teddy Bear Clinic” (waar teddiebere gebruik word tydens terapie met getraumatiseerde kinders), die KANSA en “Reik na ‘n Droom”.

Daar is nog ‘n paar kaartjies beskikbaar en vir navrae, bel 072 677 5733 om jou plek te verseker.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button