EntertainmentLifestyle
Hoogste glytoring by Appaloosa Spur
Die Appaloosa Spur by die Alzu Petro Port op die N4 spog met een van die hoogste glytorings in Mpumalanga!
Dié glytoring is hierdie week in gebruik geneem en al die jong besoekers aan Appaloosa Spur is tog te bly vir hierdie prettige afleiding.



