EntertainmentLifestyle

Hospice bak pannekoek

Hospice bak elke laaste Vrydag van die maand pannekoek by die Hospice huis in Kogelstraat.

As jy nog nooit ‘n pannekoek van Hospice geëet het nie, dan weet jy nie hoe heerlike pannekoek proe nie!

Die resep wat gebruik word dateer uit die Voortrekker era.

Pannekoek kan vooraf bestel word. Daarom wag niemand vir die bestellings nie. Daar is gewoonlik 15 of meer vroue wat bak. Almal is vrywilligers vir Hospice en doen dit gratis vir dié goeie saak.

Vir bestellings, bel 013 243 5713.

• Die Middelburg Hospicevereniging doen kankerversorging en tuisverpleging.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button