EntertainmentLifestyle

Robbie Wessels kom sing

Die gewilde sanger, Robbie Wessels, tree op 29 Augustus, om 19:00, in die baketsaal op.

Die Middelburg Cycad Rotariër klub in samewerking met WTH Management & Training CC bied hierdie lekker kuieraand saam met Wessels aan.

Kaartjies beloop R120 per persoon (R1000 vir tafel van 10) en daar sal verversings en ‘n kontantkroeg beskikbaar wees.

Kaartjies is te koop by Pro Video Photo Express in die Middelburg Mall en H2o in die Midwater Sentrum of deur www.computicket.co.za

Vir meer inligting bel 082 851 2884

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button