EntertainmentLifestyle

Spring vir kaartjies

Mense sal moet spring as hulle nog kaartjies wil bekom vir die reuse konsert met Kurt Darren, Lianie May en Ampie du Preez Dinsdagaand (24 Junie) by die Banketsaal.

As gevolg van ‘n ernstige keelinfeksie kan die aktrise, Angelique Gerber, nie meer die gasvrou wees nie. Die sangeres Charlize Berg het ingestem om as gasvrou op te tree en sien die organiseerders uit daarna om haar in Middelburg te ontvang.

VIP-kaartjies beloop R150 per persoon (net 400 beskikbaar) en ander kaartjies R100 per persoon.

Vir enige navrae, bel Carin by 072 106 5231.

• Fondse wat geïn word, is ten bate van Wondershoek Kinderhawe.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button