EntertainmentLifestyle
VIDEO: Kore sing goud en silwer los
Laerskool Middelburg se junior- en senior kore het skitterend gevaar tydens die Middelburg Streekfees van die ATKV Applous koorkompetisie.
Die junior koor verwerf goud en die senior koor silwer.
• Kyk hoe mooi die twee kore gesing het:



