EntertainmentLifestyle
Dewald Wasserfall tree op
Die gewilde sanger, Dewald Wasserfall. tree op 30 Mei 2014, om 19:00, in die saal van Hoërskool Hendrina.

Kaartjies beloop R100 vir volwassenes en R80 vir laerskool leerlinge.
Die optrede is ten bate van die Hervormde Kerk.
Kaartjies is beskikbaar by Steyns Computers by Ansie of by Marlie 082 441 7421.
Daar sal verversings die aand verkoop word.



